Inspirasie: Seun maak hart oop ná vriend se dood
Doel, visie & misie
Hierdie inhoud is saamgestel om gemeenskappe te help om te bepaal wat se omgewings kwessies in Suid-Afrika gebeur, watter probleme hierdie omgewingskwessies veroorsaak, maar die belangrikste is hoe ons as gemeenskappe en individue kan saamwerk en 'n bydrae te maak om die oorsake van hierdie kwessies in ons gemeenskappe te kan voorkom.
Mens voel soms dat ons gee te veel en dat herwinnings projekte nooit ‘n verskil maak nie, maar deur te gee en te investeer in die volhoubare strukture, skep tog ‘n holistiese uitkoms hier aan die Suidpunt van Afrika wat ons eendag vir ons nageslagte kan agterlaat.
OMGEEwings realiteite en feite glo in die krag van individue en gemeenskappe wat gebasseer is op gemeenskaplike omgewings ontwikkeling en bevordering. In die belang van ons almal, in belang van die gesondheid van ons gemeenskappe en ons omgewing, moet Suid-Afrika se natuurskoonheid beskerm en gekoester word.